1 Kronieke 10:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Die Filistyne het teen Israel geveg. En die manne van Israel het van die Filistyne af weggevlug, en baie van hulle is op die berg Gilboʹa doodgemaak.+
10 Die Filistyne het teen Israel geveg. En die manne van Israel het van die Filistyne af weggevlug, en baie van hulle is op die berg Gilboʹa doodgemaak.+