-
1 Kronieke 11:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Hy het gesê: “Uit vrees vir God sal ek nooit eers daaraan dink om dit te doen nie! Moet ek die bloed drink van hierdie manne wat hulle lewens gewaag het?+ Want hulle het hulle lewens gewaag om dit te gaan haal.” Daarom het hy geweier om dit te drink. Dit is die dinge wat sy drie magtige vegters gedoen het.
-