-
1 Kronieke 11:23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 Hy het ook ’n Egiptenaar doodgemaak wat buitengewoon groot was – vyf el lank.*+ Hoewel die Egiptenaar ’n spies in sy hand gehad het wat so groot was soos die balk van ’n weefraam,+ het hy met ’n stok teen hom gaan veg en die spies uit die Egiptenaar se hand geruk en hom met sy eie spies doodgemaak.+
-