1 Kronieke 12:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Hulle was almal vegters wat in gevegsformasie oorlog kon voer. Hulle het na Heʹbron gekom en was vasbeslote om Dawid koning oor die hele Israel te maak. Die res van Israel was ook vasbeslote* om Dawid koning te maak.+
38 Hulle was almal vegters wat in gevegsformasie oorlog kon voer. Hulle het na Heʹbron gekom en was vasbeslote om Dawid koning oor die hele Israel te maak. Die res van Israel was ook vasbeslote* om Dawid koning te maak.+