1 Kronieke 13:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Daarom het Dawid die hele Israel van die rivier* van Egipte af tot by Lebo-Hamat*+ bymekaar laat kom om die Ark van die ware God uit Kirʹjat-Jeaʹrim te bring.+ 1 Kronieke Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 13:5 Die Wagtoring,2005/10/1, bl. 10
5 Daarom het Dawid die hele Israel van die rivier* van Egipte af tot by Lebo-Hamat*+ bymekaar laat kom om die Ark van die ware God uit Kirʹjat-Jeaʹrim te bring.+