-
1 Kronieke 13:13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Dawid het nie die Ark na hom toe gebring in die Stad van Dawid nie, maar hy het dit na die huis van Obed-Edom, die Gittiet, laat neem.
-