1 Kronieke 14:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Toe die Filistyne hoor dat Dawid as koning oor die hele Israel gesalf is,+ het al die Filistyne gekom om teen Dawid te veg.+ Toe Dawid daarvan hoor, het hy teen hulle opgetrek.
8 Toe die Filistyne hoor dat Dawid as koning oor die hele Israel gesalf is,+ het al die Filistyne gekom om teen Dawid te veg.+ Toe Dawid daarvan hoor, het hy teen hulle opgetrek.