1 Kronieke 14:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Dawid het God geraadpleeg en gevra: “Moet ek teen die Filistyne gaan veg? Sal u hulle in my hand gee?” Jehovah het vir hom gesê: “Gaan, ek sal hulle beslis in jou hand gee.”+
10 Dawid het God geraadpleeg en gevra: “Moet ek teen die Filistyne gaan veg? Sal u hulle in my hand gee?” Jehovah het vir hom gesê: “Gaan, ek sal hulle beslis in jou hand gee.”+