1 Kronieke 14:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Toe het Dawid gedoen net soos die ware God hom beveel het,+ en hulle het die Filistynse leërmag verslaan van Giʹbeon af tot by Geser.+
16 Toe het Dawid gedoen net soos die ware God hom beveel het,+ en hulle het die Filistynse leërmag verslaan van Giʹbeon af tot by Geser.+