1 Kronieke 15:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Dawid het ’n moulose oorkleed van goeie materiaal aangehad. Al die Leviete wat die Ark gedra het, die sangers en Kenanʹja, die hoof van die draers en die sangers, het ook so ’n oorkleed gedra. Dawid het ook ’n linne-efod aangehad.+
27 Dawid het ’n moulose oorkleed van goeie materiaal aangehad. Al die Leviete wat die Ark gedra het, die sangers en Kenanʹja, die hoof van die draers en die sangers, het ook so ’n oorkleed gedra. Dawid het ook ’n linne-efod aangehad.+