-
1 Kronieke 17:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Het ek in al die tyd dat ek saam met al die Israeliete rondgetrek het, ooit vir enige van die rigters van Israel wat ek as ’n herder oor my volk aangestel het, gevra: ‘Hoekom het julle nie vir my ’n huis van sederhout gebou nie?’”’
-