1 Kronieke 17:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Ek sal vir my volk Israel ’n plek gee en hulle daar vestig, en hulle sal in vrede daar woon. En goddelose mense sal hulle nie weer onderdruk* soos hulle in die verlede gedoen het nie,+
9 Ek sal vir my volk Israel ’n plek gee en hulle daar vestig, en hulle sal in vrede daar woon. En goddelose mense sal hulle nie weer onderdruk* soos hulle in die verlede gedoen het nie,+