1 Kronieke 17:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Mag u naam vir ewig bestaan* en verheerlik word,+ sodat mense kan sê: ‘Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, is God vir Israel,’ en mag die huis van u kneg Dawid stewig gevestig wees voor u.+
24 Mag u naam vir ewig bestaan* en verheerlik word,+ sodat mense kan sê: ‘Jehovah van die leërmagte, die God van Israel, is God vir Israel,’ en mag die huis van u kneg Dawid stewig gevestig wees voor u.+