2 Toe het Dawid gesê: “Ek sal lojale liefde+ aan Hanun, die seun van Nahas, betoon omdat sy pa lojale liefde aan my betoon het.” Daarom het Dawid boodskappers gestuur om Hanun ná sy pa se dood te vertroos. Maar toe Dawid se knegte in die land van die Ammoniete+ kom om Hanun te vertroos,