1 Kronieke 19:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hulle het 32 000 strydwaens gehuur, sowel as die koning van Maʹäga en sy manne. Die koning van Maʹäga en sy manne het voor Medeʹba+ kamp opgeslaan, en die Ammoniete het uit hulle stede uitgegaan om oorlog te voer.
7 Hulle het 32 000 strydwaens gehuur, sowel as die koning van Maʹäga en sy manne. Die koning van Maʹäga en sy manne het voor Medeʹba+ kamp opgeslaan, en die Ammoniete het uit hulle stede uitgegaan om oorlog te voer.