1 Kronieke 20:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Daarna het daar oorlog teen die Filistyne uitgebreek in Geser. Toe is Sippai, ’n nakomeling van die Refaïete,+ deur Sibʹbegai,+ die Husatiet, doodgemaak, en die Filistyne is verslaan.
4 Daarna het daar oorlog teen die Filistyne uitgebreek in Geser. Toe is Sippai, ’n nakomeling van die Refaïete,+ deur Sibʹbegai,+ die Husatiet, doodgemaak, en die Filistyne is verslaan.