1 Kronieke 21:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Toe het Dawid vir Gad gesê: “Ek weet nie watter kant toe nie. Laat my asseblief in Jehovah se hande val, want hy is baie genadig,+ maar moenie dat ek in mense se hande val nie.”+
13 Toe het Dawid vir Gad gesê: “Ek weet nie watter kant toe nie. Laat my asseblief in Jehovah se hande val, want hy is baie genadig,+ maar moenie dat ek in mense se hande val nie.”+