-
1 Kronieke 21:15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 Die ware God het ook ’n engel na Jerusalem gestuur om dit te verwoes, maar toe Jehovah sien dat die engel dit begin doen, het hy jammer gevoel vir sy volk,*+ en hy het vir die engel wat verwoesting gebring het, gesê: “Dit is genoeg!+ Laat jou hand sak.” Jehovah se engel was naby die dorsvloer van Ornan,+ die Jebusiet.+
-