16 Toe Dawid opkyk, het hy Jehovah se engel tussen die aarde en die hemel sien staan met ’n swaard+ in sy hand wat na Jerusalem uitgestrek was. Dawid en die ouermanne, wat saklinne+ aangehad het, het dadelik neergeval met hulle gesigte na die grond toe.+