1 Kronieke 21:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Maar koning Dawid het vir Ornan gesê: “Nee, ek moet dit vir die volle bedrag koop, want ek sal nie jou goed neem en dit vir Jehovah gee of brandoffers offer wat my niks kos nie.”+
24 Maar koning Dawid het vir Ornan gesê: “Nee, ek moet dit vir die volle bedrag koop, want ek sal nie jou goed neem en dit vir Jehovah gee of brandoffers offer wat my niks kos nie.”+