1 Kronieke 22:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Jy sal ’n seun hê,+ en hy sal ’n man van vrede* wees. Ek sal hom rus gee van al sy vyande om hom.+ Daarom sal sy naam Salomo*+ wees, en in sy dae sal ek Israel rus en vrede gee.+
9 Jy sal ’n seun hê,+ en hy sal ’n man van vrede* wees. Ek sal hom rus gee van al sy vyande om hom.+ Daarom sal sy naam Salomo*+ wees, en in sy dae sal ek Israel rus en vrede gee.+