-
1 Kronieke 22:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 “Is Jehovah julle God nie met julle nie, en het hy julle nie rus gegee van al julle vyande om julle nie? Hy het die inwoners van die land aan my oorgegee, en hulle is nou onderdane van Jehovah en sy volk.
-