1 Kronieke 23:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Die seuns van Amram was Aäron+ en Moses.+ Maar Aäron en sy seuns is vir altyd afgesonder+ om die Allerheiligste te heilig, om offerandes voor Jehovah te offer, om hom te dien en om mense altyd in sy naam te seën.+
13 Die seuns van Amram was Aäron+ en Moses.+ Maar Aäron en sy seuns is vir altyd afgesonder+ om die Allerheiligste te heilig, om offerandes voor Jehovah te offer, om hom te dien en om mense altyd in sy naam te seën.+