1 Kronieke 23:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Hulle moes die seuns van Aäron help+ met die werk by die huis van Jehovah. Hulle moes ook toesig hou oor die voorhowe,+ die eetkamers, die reiniging van elke heilige ding en oor enige ander werk wat gedoen moes word by die huis van die ware God. 1 Kronieke Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 23:28 Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1828
28 Hulle moes die seuns van Aäron help+ met die werk by die huis van Jehovah. Hulle moes ook toesig hou oor die voorhowe,+ die eetkamers, die reiniging van elke heilige ding en oor enige ander werk wat gedoen moes word by die huis van die ware God.