1 Kronieke 23:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Hulle het gehelp wanneer die brandoffers aan Jehovah geoffer is op die Sabbatte,+ die nuwemane+ en gedurende die feestye,+ volgens wat in die Wet geskryf is, en hulle het dit gereeld voor Jehovah gedoen.
31 Hulle het gehelp wanneer die brandoffers aan Jehovah geoffer is op die Sabbatte,+ die nuwemane+ en gedurende die feestye,+ volgens wat in die Wet geskryf is, en hulle het dit gereeld voor Jehovah gedoen.