1 Kronieke 24:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Nadab en Abiʹhu het gesterf voordat hulle pa gesterf het,+ en hulle het geen seuns gehad nie, maar Eleaʹsar+ en Iʹtamar het aangehou om as priesters te dien.
2 Nadab en Abiʹhu het gesterf voordat hulle pa gesterf het,+ en hulle het geen seuns gehad nie, maar Eleaʹsar+ en Iʹtamar het aangehou om as priesters te dien.