1 Kronieke 24:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Dawid, Sadok+ en Ahimeʹleg het hulle in afdelings ingedeel vir hulle dienstoewysings. Sadok was ’n nakomeling van Eleaʹsar, en Ahimeʹleg was ’n nakomeling van Iʹtamar.
3 Dawid, Sadok+ en Ahimeʹleg het hulle in afdelings ingedeel vir hulle dienstoewysings. Sadok was ’n nakomeling van Eleaʹsar, en Ahimeʹleg was ’n nakomeling van Iʹtamar.