1 Kronieke 24:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Dit is hoe hulle vir hulle diens+ ingedeel is vir wanneer hulle in die huis van Jehovah sou ingaan volgens die prosedure wat hulle voorvader Aäron ingestel het, net soos Jehovah, die God van Israel, hom beveel het.
19 Dit is hoe hulle vir hulle diens+ ingedeel is vir wanneer hulle in die huis van Jehovah sou ingaan volgens die prosedure wat hulle voorvader Aäron ingestel het, net soos Jehovah, die God van Israel, hom beveel het.