1 Kronieke 25:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Van Jeduʹtun,+ die ses seuns van Jeduʹtun: Gedalʹja, Seri, Jesaʹja, Siʹmeï, Hasabʹja en Mattitʹja.+ Hulle was onder die leiding van hulle pa Jeduʹtun, wat op die harp gespeel en geprofeteer het en wat Jehovah gedank en geloof het.+
3 Van Jeduʹtun,+ die ses seuns van Jeduʹtun: Gedalʹja, Seri, Jesaʹja, Siʹmeï, Hasabʹja en Mattitʹja.+ Hulle was onder die leiding van hulle pa Jeduʹtun, wat op die harp gespeel en geprofeteer het en wat Jehovah gedank en geloof het.+