1 Kronieke 26:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Hierdie Seloʹmot en sy broers het toesig gehou oor al die skatkamers waarin die dinge bewaar is wat geheilig is+ deur koning Dawid,+ die hoofde van die vaderhuise,+ die hoofde oor 1 000, die hoofde oor 100 en die hoofde van die leërmag.
26 Hierdie Seloʹmot en sy broers het toesig gehou oor al die skatkamers waarin die dinge bewaar is wat geheilig is+ deur koning Dawid,+ die hoofde van die vaderhuise,+ die hoofde oor 1 000, die hoofde oor 100 en die hoofde van die leërmag.