1 Kronieke 26:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Van die Jishariete+ is Kenanʹja en sy seuns aangestel om buite die huis van God te dien as beamptes en regters+ oor Israel.
29 Van die Jishariete+ is Kenanʹja en sy seuns aangestel om buite die huis van God te dien as beamptes en regters+ oor Israel.