30 Van die Hebroniete+ was Hasabʹja en sy broers verantwoordelik vir die administrasie van Israel in die streek wes van die Jordaanrivier. Hulle was altesaam 1 700 bekwame manne en het toesig gehou oor al die werk wat vir Jehovah en vir die koning gedoen moes word.