1 Kronieke 26:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Volgens die geslagsregister was Jeriʹa+ die hoof van die Hebroniete. In die 40ste jaar van Dawid se koningskap+ het sy knegte na sterk, bekwame manne onder die Hebroniete gaan soek, en hulle het sulke manne in Jaser+ in Giʹlead gevind.
31 Volgens die geslagsregister was Jeriʹa+ die hoof van die Hebroniete. In die 40ste jaar van Dawid se koningskap+ het sy knegte na sterk, bekwame manne onder die Hebroniete gaan soek, en hulle het sulke manne in Jaser+ in Giʹlead gevind.