1 Kronieke 27:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Asmaʹwet, die seun van Aʹdiël, was oor die skatkamers van die koning.+ Joʹnatan, die seun van Ussiʹa, was oor die stoorkamers* op die platteland, in die stede, in die dorpies en in die torings.
25 Asmaʹwet, die seun van Aʹdiël, was oor die skatkamers van die koning.+ Joʹnatan, die seun van Ussiʹa, was oor die stoorkamers* op die platteland, in die stede, in die dorpies en in die torings.