1 Kronieke 29:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Koning Dawid het toe vir die hele gemeente gesê: “My seun Salomo, die een wat God gekies het,+ is jonk en onervare,+ en die werk is groot, want dit is nie ’n tempel* vir ’n mens nie, maar vir Jehovah God.+
29 Koning Dawid het toe vir die hele gemeente gesê: “My seun Salomo, die een wat God gekies het,+ is jonk en onervare,+ en die werk is groot, want dit is nie ’n tempel* vir ’n mens nie, maar vir Jehovah God.+