1 Kronieke 29:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 En omdat die huis van my God my so na aan die hart lê,+ gee ek ook my eie+ goud en silwer vir die huis van my God. Dit is nou bo en behalwe alles wat ek vir die heilige huis bymekaargemaak het.
3 En omdat die huis van my God my so na aan die hart lê,+ gee ek ook my eie+ goud en silwer vir die huis van my God. Dit is nou bo en behalwe alles wat ek vir die heilige huis bymekaargemaak het.