1 Kronieke 29:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 O Jehovah, die God van ons voorvaders Abraham, Isak en Israel, help u volk om vir altyd so ’n gewillige gees te behou en om u met hulle hele hart te dien.+
18 O Jehovah, die God van ons voorvaders Abraham, Isak en Israel, help u volk om vir altyd so ’n gewillige gees te behou en om u met hulle hele hart te dien.+