1 Kronieke 29:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Die geskiedenis van koning Dawid is van begin tot einde opgeteken in die geskrifte van die siener Samuel, die profeet Natan+ en die siener Gad.+ 1 Kronieke Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 29:29 Die Wagtoring,2009/3/15, bl. 32
29 Die geskiedenis van koning Dawid is van begin tot einde opgeteken in die geskrifte van die siener Samuel, die profeet Natan+ en die siener Gad.+