2 Kronieke 1:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die koning het die silwer en die goud in Jerusalem so volop soos die klippe gemaak,+ en sederhout so volop soos die wildevyebome in die Sjefeʹla.+
15 Die koning het die silwer en die goud in Jerusalem so volop soos die klippe gemaak,+ en sederhout so volop soos die wildevyebome in die Sjefeʹla.+