12 Hiram het ook gesê: “Mag Jehovah, die God van Israel, wat die hemel en die aarde gemaak het, geloof word, want hy het vir koning Dawid ’n wyse seun gegee+ wat goeie oordeel en begrip het+ en wat ’n huis vir Jehovah en ’n paleis vir homself sal bou.