2 Kronieke 3:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Salomo het toe die huis van Jehovah begin bou+ in Jerusalem op die berg Moriʹa,+ waar Jehovah aan sy pa, Dawid, verskyn het.+ Dit was die plek wat Dawid gereedgemaak het op die dorsvloer van Ornan,+ die Jebusiet.
3 Salomo het toe die huis van Jehovah begin bou+ in Jerusalem op die berg Moriʹa,+ waar Jehovah aan sy pa, Dawid, verskyn het.+ Dit was die plek wat Dawid gereedgemaak het op die dorsvloer van Ornan,+ die Jebusiet.