2 Kronieke 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Hy het die pilare aan die voorkant van die tempel opgerig, een aan die regterkant* en een aan die linkerkant.* Hy het die een aan die regterkant Jagin* genoem, en die een aan die linkerkant Boas.*
17 Hy het die pilare aan die voorkant van die tempel opgerig, een aan die regterkant* en een aan die linkerkant.* Hy het die een aan die regterkant Jagin* genoem, en die een aan die linkerkant Boas.*