13 (Salomo het ’n koperplatform gemaak en dit toe in die middel van die voorhof gesit.+ Dit was vyf el lank, vyf el breed en drie el hoog. En hy het daarop gestaan.) Hy het voor die hele gemeente van Israel op sy knieë gegaan, sy hande na die hemel uitgestrek+