2 Kronieke 7:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Toe het Salomo saam met die hele Israel die fees sewe dae lank gehou+ – ’n baie groot skare het gekom uit die gebied wat gestrek het van Lebo-Hamat* af tot by die Vallei* van Egipte.+
8 Toe het Salomo saam met die hele Israel die fees sewe dae lank gehou+ – ’n baie groot skare het gekom uit die gebied wat gestrek het van Lebo-Hamat* af tot by die Vallei* van Egipte.+