22 Dan sal hulle sê: ‘Dit is omdat hulle Jehovah verlaat het,+ die God van hulle voorvaders, wat hulle uit Egipte uitgelei het,+ en omdat hulle ander gode gekies en voor hulle neergebuig en hulle gedien het.+ Dit is hoekom hy al hierdie rampspoed oor hulle gebring het.’”+