2 Kronieke 9:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Daar was ses trappe na die troon toe, en daar was ’n goue voetbank wat vas was aan die troon. En daar was armleunings aan albei kante van die sitplek, en twee leeus+ het langs die armleunings gestaan.
18 Daar was ses trappe na die troon toe, en daar was ’n goue voetbank wat vas was aan die troon. En daar was armleunings aan albei kante van die sitplek, en twee leeus+ het langs die armleunings gestaan.