13 Asa en die manne wat by hom was, het die Etiopiërs tot by Gerar+ agternagesit. En hulle het al die Etiopiërs doodgemaak. Nie een van hulle het oorgebly nie, want hulle is heeltemal deur Jehovah en sy leërmag verslaan. Daarna het die manne van Juda baie van hulle besittings as buit weggedra.