-
2 Kronieke 14:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Hulle het ook al die stede rondom Gerar aangeval, want die inwoners van daardie stede het bang geword vir Jehovah. En hulle het al die stede gestroop, want daar was baie goed in die stede wat hulle kon neem.
-