-
2 Kronieke 15:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Toe Asa hierdie woorde en die profesie van die profeet Oded hoor, het dit hom moed gegee, en hy het die walglike afgode verwyder uit die hele land van Juda+ en Benjamin en uit die stede wat hy in die bergstreek van Eʹfraim ingeneem het. En hy het Jehovah se altaar herstel wat voor die portaal van Jehovah was.+
-