2 Kronieke 16:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 In die 36ste jaar nadat Asa koning geword het, het koning Baäsa+ van Israel teen Juda opgetrek. Hy het Rama+ begin opbou* om te verhoed dat enigiemand uit die gebied van koning Asa van Juda uitgaan of daar ingaan.+ 2 Kronieke Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 16:1 Die Wagtoring,2012/8/15, bl. 10
16 In die 36ste jaar nadat Asa koning geword het, het koning Baäsa+ van Israel teen Juda opgetrek. Hy het Rama+ begin opbou* om te verhoed dat enigiemand uit die gebied van koning Asa van Juda uitgaan of daar ingaan.+